'n Hartlike Welkom


Hierdie is die nuwe offisiele webstuiste van Theuns Jordaan. Ons nooi jou uit
om deel te word van Theuns se netwerk waar jy interaktief kan deelneem en
op hoogte gehou kan word van al Theuns se verwikkelinge.

Theuns Jordaan is op 10 Januarie 1971 gebore en het grootgeword op hul familieplaas naby Venterstad. Musiek was so sinoniem aan die Jordaan-huishouding soos wat skape aan die Karoo is.

lees meer

Wat is nuus?


Theuns se Musieksmaak

2014/11/04 04:26:34 PM

Die laaste CD wat Theuns Jordaan gekoop het, is Leonard Cohen se Popular Problems. Dié topverkoper sê hy koop self ander plaaslike en interna¬sionale musikante se albums. ...


lees meer

Theuns Jordaan Wen Groot in 2013

2013/09/30 12:10:22 AM

2013 is 'n baie groot jaar vir Theuns Jordaan met sy album Roeper wat die een toekenning na die ander ingeryg het...


lees meer

Junie 2012: 1 Miljoen Merk

2012/06/07 11:37:43 PM

Theuns Jordaan se verkope steek die 1 miljoen-kerf verby...


lees meer

Optredes


06 Junie 2018
Pretoria


Die Blou Hond - [lees meer]

07 Junie 2018
Pretoria


Die Blou Hond - [lees meer]

15 Junie 2018
NEW ZEALAND


AUKLAND - [lees meer]

16 Junie 2018
Australie


Brisbane - [lees meer]

17 Junie 2018
Australie


Perth - [lees meer]

22 Junie 2018
middelburg


Pienaardam - Sop en Sjerrie - Annelize 082 827 9838 - Louise 082 690 4134 - R180pp

28 Junie 2018
KRUGERSDORP


Silverstar Barnyard - [lees meer]

30 Junie 2018
NELSPRUIT


INNIBOS - [lees meer]