'n Hartlike Welkom


Hierdie is die nuwe offisiele webstuiste van Theuns Jordaan. Ons nooi jou uit
om deel te word van Theuns se netwerk waar jy interaktief kan deelneem en
op hoogte gehou kan word van al Theuns se verwikkelinge.

Theuns Jordaan is op 10 Januarie 1971 gebore en het grootgeword op hul familieplaas naby Venterstad. Musiek was so sinoniem aan die Jordaan-huishouding soos wat skape aan die Karoo is.

lees meer

Wat is nuus?


Theuns se Musieksmaak

2014/11/04 04:26:34 PM

Die laaste CD wat Theuns Jordaan gekoop het, is Leonard Cohen se Popular Problems. Dié topverkoper sê hy koop self ander plaaslike en interna¬sionale musikante se albums. ...


lees meer

Theuns Jordaan Wen Groot in 2013

2013/09/30 12:10:22 AM

2013 is 'n baie groot jaar vir Theuns Jordaan met sy album Roeper wat die een toekenning na die ander ingeryg het...


lees meer

Junie 2012: 1 Miljoen Merk

2012/06/07 11:37:43 PM

Theuns Jordaan se verkope steek die 1 miljoen-kerf verby...


lees meer

Optredes


23 Augustus 2017
Pretoria


ROCKWOOD TEATRE (PARKVIEW BARNYARD) - R160pp - Karrtjies by [lees meer]

25 Augustus 2017
brakpan


Pannefees - R50pp - 084 511 7332 / 083 513 0900

26 Augustus 2017
Pretoria noord


Liggiefees - R100pp - Kaartjies by 012 549 1340, 012 549 0993, 012 549 0985, 083 266 2804

01 September 2017
Welkom


Goldfields Casino - +27 57 391 5700

02 September 2017
kimberley


Gariepfees - Kaartjies by [lees meer]

15 September 2017
pretoria


WEIVELD - R100pp - Kaartjies by [lees meer]

26 September 2017
GOLD REEF CITY


BARNYARD GOLD REEF CITY - Kaartjies by [lees meer]

29 September 2017
Port Elizabeth


Boardwalk Casino - The Boardwalk Amphitheater - Kaartjies by Anton Pretorius 041 364 3073 of 083 7600 609

30 September 2017
DESPATCH


Die Blou Ballon - R120/R140pp - Kaartjies by 041 9331461 of events@foreverfriday.co.za.